EPISODE · Feb 1, 2023 · 24 MIN
Gesondheid 1 Februarie 2023
from Gesondheid · host RSG
’n Leweroorplanting is tegnies ’n baie moeilike operasie, en om ’n stukkie van ’n lewende skenker se lewer oor te plant, is nog moeiliker. En dit onder tyddruk, want die lewer kan nie lank sonder bloedvoorsiening wees nie. Nie net moet die chirurg baie bedrewe wees nie, maar die narkotiseur moet uiters vaardig wees. Een van Suid-Afrika se vaardige oorplantingchirurge vertel hoe ’n volle lewer en ’n stukkie van ’n lewer oorgeplant word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 1 Februarie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.