EPISODE · Jul 1, 2020 · 24 MIN
Gesondheid 1 Julie 2020
from Gesondheid · host RSG
Covid-19 is besig om op vier vlakke psigies sy tol te eis: Die vrees vir die virussiekte, die uitwerking van die inperking, ingehoktheid en isolasie, die bekommernis oor jou werk en toekoms en die regstreekse uitwerking van die virus op die brein. Depressie, aggressie en selfs selfmoord kan nie geïgnoreer word nie. Marí Hudson praat met dr. Eugene Allers, 'n psigiater, oor die impak van die Covid-situasie op die psige.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 1 Julie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.