EPISODE · Apr 10, 2024 · 24 MIN
Gesondheid 10 April 2024
from Gesondheid · host RSG
Prinses Catherine van Brittanje se kankerdiagnose plaas die siekte weer in die kollig, veral omdat studies wys dat kanker onder jongmense besig is om toe te neem. Hoekom neem dit toe? Word genoeg gedoen om kanker onder jonger mense vroeg op te spoor? Help vroeë opsporing jou kans op oorlewing? Laat alle chemoterapie jou hare uitval? Wat is voorkomende chemoterapie? Mari Hudson praat met ’n onkoloog om ’n beter perspektief te kry.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 10 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.