EPISODE · Jul 10, 2024 · 21 MIN
Gesondheid 10 Julie 2024
from Gesondheid · host RSG
‘n Suid-Afrikaanse navorser het pas ‘n toekenning van die Oppenheimer Stigting ontvang om sy navorsing voort te sit, nadat hy die verband tussen HIV positiewe swanger vroue wat anti-retrovirale medikasie ontvang, premature kraam, en ‘n spesifieke molekule gevind het. Vroeë identifisering van die risiko-vroue en doeltreffende behandeling kan uit verdere navorsing voortvloei. Mari Hudson praat met prof. Clive Gray.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 10 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.