EPISODE · Jun 10, 2020 · 26 MIN
Gesondheid 10 Junie 2020
from Gesondheid · host RSG
Twee dokters op Stellenbosch se benadering met Covid-pasiënte konsentreer op vroeë behandeling met gewone en plaatjiegerigte antistolmiddels, asook 'n spesifieke middel om bestaande stolsels op te los. Die sukses van die benadering kan nie geïgnoreer word nie, al is dit nog net op 22 pasiënte toegepas. Bring die benadering nuwe hoop? Waar pas stolling in die COVID-siektebeeld in? Marí Hudson probeer om antwoorde op vrae te vind oor die werking van die virus, en die jongste behandelingstrategieë.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 10 Junie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.