EPISODE · Nov 10, 2021 · 23 MIN
Gesondheid 10 November 2021
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet dat meer as 410 000 mense jaarliks in die wêreld aan die muskietgedraagde parasitiese siekte, malaria, sterf. En dat 94% van die 219 miljoen malariagevalle in Afrika voorkom? Met ‘n groot aanslag is dit moontlik dat twee van Suid-Afrika se malaria-endemiese gebiede, KwaZulu-Natal en Mpumalanga, teen 2023 malariavry kan wees. Marí Hudson praat met ’n malariakenner oor die jongste malaria-inligting.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 10 November 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.