EPISODE · Feb 12, 2020 · 28 MIN
Gesondheid 12 Februarie 2020
from Gesondheid · host RSG
Kan ek my genetika laat toets om vas te stel watter dieet ek moet volg? Wat kan genetiese toetse van my verklap, en hoe kan dit my help? Wat is die effek van die omgewing op my gene? Kan dit gemeet word? Kan ek iets aan die effek van die omgewing op my gene doen? Marí Hudson praat met 'n kankerspesialis oor die verskillende soorte genetiese toetse, en gebruik borskanker as 'n voorbeeld. Hulle kyk ook na DNS-toetse vir diëte.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 12 Februarie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.