Gesondheid 12 Junie 2024 episode artwork

EPISODE · Jun 12, 2024 · 24 MIN

Gesondheid 12 Junie 2024

from Gesondheid · host RSG

Baie mense (veral mans) loop vir jare met lies- of ander breuke, en druk net elke keer die uitstulping of breuksakkie terug. Maar die risiko is deurentyd hoog dat ’n stukkie van dunderm of dikderm vasgeknyp kan word en afsterf. Dit kan tot ernstige komplikasies lei. Chirurgie moet eerder vroeër as later gedoen word. Ons stel ook vas hoekom ’n deel van die dunderm saam met die kop van die pankreas verwyder word (Die Whipple-operasie) in gevalle van pankreaskanker.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 12, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 12 Junie 2024

0:00 24:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on June 12, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!