Gesondheid 14 Augustus 2019 episode artwork

EPISODE · Aug 14, 2019 · 21 MIN

Gesondheid 14 Augustus 2019

from Gesondheid · host RSG

Blaaslek is baie meer algemeen as wat 'n mens dink. Baie vroue se blaas- of anale knypers of albei, werk nie meer so goed soos voorheen nie. Dit lei tot groot verleentheid vir die vroue, en hulle is dikwels te skaam om hulp te soek. Maar daar is hulp wat die vroue se lewens weer ten goede kan verander. Een van die behandelingsopsies is die plaas van 'n klein 'pasaangeër' in die boud. Ander behandelingsopsies sluit selfs botoksinspuitings in die blaas in.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 14, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 14 Augustus 2019

0:00 21:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 21 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on August 14, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!