Skip to content
Gesondheid 15 April 2020 episode artwork

Apr 15, 2020 29 min

Gesondheid 15 April 2020

from Gesondheid Hosted by RSG

Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot 'n suurstoftekort soos wat sommiges beweer? Kan malaria- en artritismiddels help? Wat van die TB-vaksien? Wat het ons die afgelope tyd geleer oor die siekte, die verspreiding en wat om te verwag? Marí Hudson gesels met 'n mediese spesialis midde-in die geveg teen COVID-19 oor wat feite en wat fiksie is.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Gesondheid 15 April 2020

0:00 29:06

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 29 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on April 15, 2020.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.