EPISODE · Jun 15, 2022 · 26 MIN
Gesondheid 15 Junie 2022
from Gesondheid · host RSG
Baie meer vroue as wat ons besef, beleef ernstige depressie ná die geboorte van hulle baba. Baie vroue voel skuldig en reken hulle is slegte ma’s as hulle sukkel. Sommige dink selfs aan selfdood. Maar te veel soek nie hulp nie. Daar ís doeltreffende medikasie en behandeling. Watter vroue het die grootste risiko vir hierdie siekte, en wat is die gevaartekens? Mari Hudson gesels met ’n psigiater oor postnatale depressie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 15 Junie 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.