EPISODE · Sep 16, 2020 · 29 MIN
Gesondheid 16 September 2020
from Gesondheid · host RSG
Met die Tour de France, een van die gewildste fietswedrenne in die wêreld, tans aan die gang, gesels Marí Hudson met 'n sportwetenskaplike oor die wetenskap van mededingende fietstoere. Wat is die eienskappe van 'n ideale toerwenner om tydrenne te wen, maar ook die berge aan te pak? Is die wentye swakker as in die tyd van Lance Armstrong? Indien nie, is verbode middels dan steeds 'n deel van sulke fietstoere?
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 16 September 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.