EPISODE · Jan 17, 2024 · 24 MIN
Gesondheid 17 Januarie 2024
from Gesondheid · host RSG
Die opstellers van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet het geen finansiële kosteberekenings gedoen nie, want dan sou hulle self die publiek moes meedeel dat die plan onbekostigbaar is. Die NGV-fonds word bloot geskep vir plundering. Voorts is die wet op verskeie maniere ongrondwetlik. Hofsake sal volg die oomblik nadat Pres Ramaphosa die wet onderteken. In die derde episode in ‘n reeks oor die NGV, verduidelik ‘n gesondheidsekonoom hierdie stellings aan Mari Hudson.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 17 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.