Gesondheid 18 Desember 2019 episode artwork

EPISODE · Dec 18, 2019 · 19 MIN

Gesondheid 18 Desember 2019

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet rookverwante siektes weens aktiewe en passiewe rook, eis elke jaar 170,000 lewens in Suid-Afrika, en dat totaal voorkombare rookverwante siektes minstens R6 miljard (oftewel 1% van die land se Bruto Binnelandse Produk) opslurp? Voorts is 30 tot 40-persent van sigarette wat in Suid-Afrika gerook word, smokkelsigarette wat deur onwettige handel in die hoofstroom beland. As 'n pakkie sigarette minder as R20 kos, kan jy maar weet dit is smokkelsigarette. Marí Hudson praat met 'n gesondheidsekonoom oor die finansiële impak van sigaretrook op die gesondheidsekonomie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 18, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 18 Desember 2019

0:00 19:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 19 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 18, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!