Gesondheid 18 Junie 2014 episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2014 · 27 MIN

Gesondheid 18 Junie 2014

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet dat een uit tien volwassenes chroniese niersiekte ontwikkel? Die siekte kan jou so bekruip dat jy 90% van jou nierfunksie kan verloor voordat jy simptome het en dit agterkom. Die stil siekte speel 'n groter rol in hartaanvalle en beroerte as verhoogde cholesterolvlakke. Kom luister hoe belangrik dit is dat jy meer aandag skenk aan die twee vuisgrootte, boontjievormige organe in jou flanke, agter teen jou rugspiere.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2014

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 18 Junie 2014

0:00 27:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 27 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on June 18, 2014.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!