EPISODE · Apr 17, 2019 · 26 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Lank voordat jy met tipe 2 diabetes gediagnoseer word, word jou hart en bloedvate aangetas en verhoog jou risiko vir hartversaking, hartaanvalle en beroerte. Slegs drie van die antidiabetesmiddels beskikbaar help om die komplikasies teen te werk. 'n Nuwe middel wat op jou niere werk, is die beste voorkoming teen hartaanvalle. Marí Hudson gesels met 'n spesialis in die tweede gesprek in 'n kort reeks oor die jongste inligting oor tipe 2 diabetes.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.