Skip to content
Gesondheid episode artwork

Jan 16, 2019 25 min

Gesondheid

from Gesondheid Hosted by RSG

Tuberkulose in kinders is 'n ander storie as tuberkulose in grootmense. Interessant genoeg is die bakterie-lading in die kind laer, wat hom steeds baie gou baie siek maak omdat sy immuunstelsel nog nie goed ontwikkel is, maar die feit gee dokters die kans om die siekte meer effektief te behandel as in grootmense, mits die behandeling vroeg begin en volgehou word. Marí Hudson gesels met een van die land se voorste TB-spesialiste oor die behandeling van TB in kinders.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Gesondheid

0:00 25:31

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 16, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.