Skip to content
Gesondheid episode artwork

Jan 9, 2019 25 min

Gesondheid

from Gesondheid Hosted by RSG

Tuberkulose by kinders is anders as by grootmense: dit kan skielik en hard toeslaan, en die kind vinnig baie siek maak. As dit na die brein gaan, kan dit breinskade of dood veroorsaak. Dis moeiliker om te diagnoseer. Enige kind met 'n ouer of oppasser met gediagnoseerde of ongediagnoseerde TB is in gevaar. Marí Hudson praat met een van Suid-Afrika se voorste tuberkulose-kinderspesialiste oor die simptome en diagnosering van TB in kinders.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Gesondheid

0:00 25:11

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 9, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.