Gesondheid episode artwork

EPISODE · Jan 3, 2018 · 21 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Die ondersoek na die Life Esidimeni-tragedie het die belangrikheid van professionele psigiatriese sorg onder die publiek se aandag gebring. Die 143 sterftes is die sigbare gevolg van verskeie dinge wat onder die oppervlakte is, naamlik die tekort aan psigiaters, die gebrek aan en opleiding in goeie psigiatriese verpleegsorg, en besluitnemers aan owerheidskant se gebrek aan insig om die belang en waarde van professionele psigiatriese sorg en dienste te verstaan, en te reken enige leek kan dit lewer. Marí Hudson praat met 'n psigiater oor die kwessies.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 3, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 21:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 21 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 3, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!