EPISODE · Sep 20, 2017 · 24 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet dat babas tydens die geboorteproses met die menslike papiloomvirus kan aansteek, en dat die virus die baba se lugpyp só kan vernou dat hy kan sukkel om asem te kry? Ons gesels oor hierdie probleem, 'n nuwe program vir kogleêre inplantings by die Universiteit van Kaapstad, en oor vier verskilllende herpesvirusse, waarvan een klierkoors veroorsaak en waarom die klierkoorsvirus die soenvirus genoem word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.