EPISODE · Aug 30, 2017 · 25 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Die gebruik van dagga as medisyne is deesdae in die kollig. Hoe werk dagga op die brein en res van die liggaam? Vir watter simptome kan dit dalk help? Is voldoende wetenskaplike bewyse beskikbaar vir die aansprake? Dokters by die Universiteit Stellenbosch sal, as deel van 'n internasionale poging om goeie wetenskaplike bewyse in te samel oor die gebruik van dagga as medisyne, die uitwerking daarvan op sekere soorte pyn bestudeer. Marí Hudson gesels met 'n psigiater oor wat medici weet van dagga as medikasie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.