Gesondheid episode artwork

EPISODE · May 2, 2018 · 26 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

As 'n mens se hart te stadig klop, is dit nie versoenbaar met lewe nie. 'n Te stadige hartklop is gewoonlik die gevolg van 'n blokkasie in die geleidingsweefsel. Nou het medici 'n manier gevind om die geleidingsweefsel vir die eerste keer regstreeks te stimuleer sodat die twee pompkamers presies soos 'n normale hart saamtrek: sterk en sinchronies. 'n His-bondeltak-pasaangeër is die pasaangeër wat beskryf kan word as die eerste een wat pasaangee op die natuurlike fisiologiese manier. Marí Hudson praat met dr. Razeen Gopal, 'n elektrofisioloog van die Kaapstad AF-sentrum in die Mediclinic Panorama Hospitaal. Hy vertel meer van die nuwe soort pasaangeër.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 2, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 26:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on May 2, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!