Gesondheid episode artwork

EPISODE · Sep 27, 2017 · 24 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet dat sommige histerektomies onnodig gedoen word, of dat baie vroue jare lank verkeerdelik met antibiotika behandel word vir urienweg-infeksies terwyl hulle eintlik aan pynlike blaas-sindroom ly? Het jy geweet dat jou blaas goeie bakterieë bevat wat die binnelagie beskerm en sonder die mikrobioom kan sake pynlik skeefloop? Marí Hudson gesels met 'n uro-ginekoloog oor die oorsake van chroniese pelviese (bekken) pyn, blaaslek, pynlike blaas-sindroom en die jongste behandelings vir blaasprobleme.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 27, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 24:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on September 27, 2017.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!