EPISODE · Apr 11, 2018 · 21 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
'n Kaapstadse hartspesialis het pas van 'n humanitêre missie na Dakar, Senegal, teruggekeer, waar hy 18 jong pasiënte met lewensgevaarlike aangebore hartritme-stoornisse behandel het en 'n nuwe kans op lewe gegee het. Die dokter, vergesel van 'n kliniese tegnoloog, kon eers nadat hulle 'n dag lank die verouderde toerusting in 'n baie basies-toegeruste teater herstel het, met die prosedures begin. Hy vertel van die omstandighede waaronder hy in die Wes-Afrikaland gewerk het, en oor die hartritme-defek, bekend as Wolf-Parkinson-White Sindroom, waaraan die jongmense gely het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.