Gesondheid episode artwork

EPISODE · Mar 21, 2018 · 22 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Daar is nog baie vrae oor listeriose. Watter voedselsoorte is onveilig en waar presies is die bakterie opgespoor? Wat beteken dit dat daar meer as een stam van die bakterie is? Waarom het die vervaardigers nie self die listeriose opgespoor nie? Hoe kan mens enige verwerkte kosse vertrou? Marí Hudson gesels met dr. Juno Thomas, die wetenskaplike midde-in die toetsing en opsporing van die bronne van die listeriose-uitbreking.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 21, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 22:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 22 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on March 21, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!