EPISODE · Apr 18, 2018 · 21 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Wat is die jongste verwikkelings in die diagnosering en die mediese insig in outisme? Wat is anders in die brein van iemand met outisme, en waar en hoe verloop die neuro-ontwikkeling dan anders? Kan behandeling help, en hoe? Watter behandeling help nie? April is wêreldwyd outisme-maand, en prof. Petrus de Vries, van die Departement Kinderpsigiatrie aan die Universiteit van Kaapstad is in die ateljee met die antwoorde.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.