EPISODE · Feb 28, 2018 · 24 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme weer in die kollig. Een uit elke 100 kinders word daarmee gebore. Die breinbane van kinders met outisme ontwikkel anders as ander mense s'n. In sommige gevalle ontwikkel 'n kind se brein aanvanklik normaal tot op sowat 18 maande, en dan loop verdere breinontwikkeling skeef. Marí Hudson praat met 'n kinderpsigiater en outisme-kenner oor die breinontwikkelingsprobleem.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.