EPISODE · Aug 8, 2018 · 23 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
As jy 'n vrou in jou vrugbare jare is by wie dokters 'n mioom gediagnoseer het, moet jy jou ore spits. Marí Hudson gesels aan die begin van Vrouemaand met 'n ginekoloog oor miome – die groeisels in die baarmoeder wat pyn en onvrugbaarheid kan veroorsaak – en die jongste nuus oor die behandeling daarvan. Hy vertel hoe vroue gratis aan 'n internasionale studie kan deelneem, waar vroue met miome nie geopereer word nie, maar met medikasie behandel word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.