Gesondheid episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2019 · 22 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Hoe kry dokters dit nou reg om 'n pasiënt met laagliggende kolo-rektale kanker 'n stoma-sakkie te spaar? En hoe kry hulle dit voorts reg om pasiënte met gevorderde kolonkanker, wat reeds na die lewer versprei het, se oorlewingstydperk te verleng? 'n Chirurg van die Universiteit Stellenbosch se mediese skool vertel hoe die span sukses behaal met nuwe benaderings vir die probleme. Hy verduidelik hoe dokters die lewer fnuik sodat net gesonde lewerselle vermeerder, dikwels nog voordat die kankergewasse in die lewer uitgesny word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 2, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 22:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 22 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 2, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!