Gesondheid episode artwork

EPISODE · Dec 5, 2018 · 25 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet daar is halwe en volle knievervangings? Met 'n halwe knievervanging sny die chirurg nie deur spiere en sagte weefsel nie, en dus voel dit nog soos jou eie knie! Marí Hudson gesels met 'n ortopeed oor knievervangings, wat deesdae 'n baie algemene operasie geword het. Hy verduidelik hoe knievervangings gedoen word, wie kandidate is, waarom dit gedoen word, hoe die been reguit gemaak word en wat die sukses van die twee soorte knievervangingsoperasies is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 5, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 25:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 5, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!