EPISODE · Apr 4, 2018 · 25 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Wit vlekke aan die binnekant van jou mond en heesheid vir langer as twee weke is maar twee van die gevaartekens van moontlike kanker van die kop en nek. Die soort kanker is besig om toe te neem, en is nou sesde op die lys van algemene kankers. Die toename is hoofsaaklik die gevolg van tabakrook, alkohol en die papiloom-virus. En e-sigarette is glad nie veilig nie! Marí Hudson gesels met 'n oor-, neus- en keelchirurg oor die soorte kanker, die gevaartekens, wie die grootste gevaar loop om die kanker op te doen, en oor gratis siftingstoetse wat op 11 April in Pretoria aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.