Gesondheid episode artwork

EPISODE · Mar 28, 2018 · 24 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Kry meer jonger mans prostaatkanker? Is daar meer as een soort prostaatkanker? Lewer nuwe robot-chirurgie – waar die chirurg nie eens aan die pasiënt raak nie, maar alles uit 'n 'kajuit' met 'n robot beheer - beter resultate en waarom? Waar pas bestraling in? Behoort mans gereeld hul PSA's te laat toets? Marí Hudson gesels met twee uroloë oor prostaatkanker nadat tien mans, wat langer as ses maande by Tygerberg-Hospitaal op prostaatkanker-chirurgie gewag het, met die hulp van die private sektor robot-chirurgie ondergaan het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 28, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 24:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on March 28, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!