Gesondheid episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2018 · 26 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

'n Span ortopede van Suid-Afrika het pas die eerste keer in Afrika 'n prostese regstreeks in die oorblywende geamputeerde bo-been van 'n jong vrou ingeplant. Die ortopeed van die Universiteit van Stellenbosch wat die span gelei het, vertel hoe dit gedoen is en wie hierby kan baat. Hy bespreek ook die voor- en nadele en die toekoms van die soort prosteses pleks van tradisionele prosteses waar die stompie in 'n skede gedruk word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 25, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 26:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 25, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!