Gesondheid episode artwork

EPISODE · Dec 19, 2018 · 25 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Die gebruik van kunsbloed op ongelukstonele kan moontlik 10% of meer lewens red. Dis waarom 'n span nood-dokters en paramedici die gebruik van kunsbloed, wat inderdaad suurstof na selle kan vervoer, saam met plasma wat bloed kan laat stol, die eerste keer in Suid-Afrika op ongelukstonele gaan toets. Marí Hudson gesels met dr. Willem Stassen, 'n man met 'n doktorsgraad in Paramediese Sorg, oor kunsbloed, bloedverlies ná ongelukke en hoe optrede in die eerste goue uur lewens kan red.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 19, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 25:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 19, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!