EPISODE · Nov 28, 2018 · 23 MIN
Gesondheid
from Gesondheid · host RSG
Hoe is dit moontlik dat 'n kankerspesialis in Port Elizabeth sit, en akkurate bestralingsbehandeling op 'n pasiënt in Johannesburg toepas? Wat is gamma-bestraling en watter pasiënte kan met die behandeling gehelp word? Marí Hudson gesels met die kliniese onkoloog wat die langafstandbehandeling uitgevoer het. Die spesialis verduidelik ook watter soort bestralingsbehandeling beskikbaar is en waar dit inpas in die behandeling van kanker en ander siektes.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.