Gesondheid episode artwork

EPISODE · Aug 22, 2018 · 24 MIN

Gesondheid

from Gesondheid · host RSG

Die misbruik van dwelms en alkohol kos die Suid-Afrikaanse ekonomie sowat R40-miljard per jaar. Byna een een uit elke vyf volwasses in Suid-Afrika misbruik middels wat die brein aantas. Die oplossings word belemmer deur gebrek aan geld en ou benaderings ten opsigte van behandeling. Marí Hudson praat met 'n pisgiater oor die dwelmprobleem en die jongste tendense in die behandeling van mense met dwelm- en alkoholprobleme.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 22, 2018

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid

0:00 24:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on August 22, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!