Skip to content
Gesondheid episode artwork

Nov 14, 2018 25 min

Gesondheid

from Gesondheid Hosted by RSG

Wat is die jongste insigte oor die beste en gesondste eetplanne vir mense met tipe 2 diabetes? Met die korrekte eetgewoontes, kan iemand met tipe 2 diabetes baie doen om die diabetes beter te beheer en die kans op die slegte komplikasies te verminder. Marí Hudson gesels met 'n dieetkundige van Nicus, Irene Labuschagne, oor praktiese inligting vir mense met tipe 2 diabetes.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Gesondheid

0:00 25:45

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on November 14, 2018.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.