EPISODE · Oct 19, 2022 · 25 MIN
Gesondheid 19 Oktober 2022
from Gesondheid · host RSG
Dit is van groot belang dat pasiënte wat met borskanker gediagnoseer word, diep asemhaal en nie in ’n radikale mastektomie injaag nie. Goeie en deeglike ondersoeke en toetse kan die soort borskanker, die stadium en die behandeling bepaal, jou moontlik chemoterapie spaar, en jou kans op 10 jaar oorlewing verbeter. Maar alles begin met gereelde mammogramme, want een uit agt vroue sal borskanker ontwikkel. Marí Hudson gesels met ’n onkoloog oor die diagnose, klassifikasie en behandeling van borskanker.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 19 Oktober 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.