EPISODE · Oct 2, 2019 · 28 MIN
Gesondheid 2 Oktober 2019
from Gesondheid · host RSG
Dit is een van die pynlikste en verminkendste ervarings om ernstige brandwonde op te doen. Hoe lank hou die vel nog aan met brand ná die brandvoorval? Hoe besluit 'n dokter hoe diep en ernstig 'n brandwond is? Wanneer kom oorlewing in gedrang? Hoe ver het die wetenskap gevorder met veloorplantings en ander behandelingsmetodes dat die diep brandwond so goed as moontlik genees en die vel nie styf en onelasties word nie? Marí Hudson praat met een van die land se voorste brandwondkenners hieroor.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 2 Oktober 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.