Gesondheid 2 September 2020
from Gesondheid Hosted by RSG
Akteur Hykie Berg se onlangse uitlatings oor Ritalin het 'n storm ontketen en saai groot verwarring onder ouers met kinders met ADHD, wat met Ritalin of soortgelyke middels behandel word. Hoe werk Ritalin? Waar pas dit in in die behandeling van ADHD? En is Hykie se uitlatings wild? Wat is die waarheid? Marí Hudson praat met 'n psigiater wat gereeld kinders en volwassenes met ADHD behandel, oor Ritalin en ADHD, en probeer die kwessies opklaar.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
SFM Gesondheid Sake
SFM STREEK RADIO
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Kosreis
Francette Bekker
Kosreis is ‘n gesondheidspotgooi...reis wat aangebied word deur Francette Bekker - ‘n geregistreerde dieetkundige in Pretoria met sowat 18 jaar ondervinding in praktyk. In hierdie potgooi gesels sy oor kos, ons land, die mense, die kultuur, interessante feite en lekker stories oor kos asook oor gesondheid, lewensduur en gesondheidsduur. Wat is die verskil tussen lewensduur en gesondheidsduur? Lewensduur verwys na hoe lank jy leef, terwyl gesondheidsduur verwys na hoe lank jy gesond leef. Luister lekker saam en kyk na die kos op jou bord met 'n nuwe perspektief en waardeer wat moeder aarde, die natuur en ons pragtige land Suid-Afrika ons bied vir spys en drank, sielskos en goeie gesondheid. In praktyk geniet Francette dit om op ‘n “gesondheidsreis” te gaan saam met haar pasiënte. Sy werk by die Zuid-Afrikaans Hospitaal in sentraal Pretoria as deel van die “Obesity Health Centre” span van Dr Thinus Smit. Hierdie mediese span fokus op die behandeling van matige tot ere
Gesondheids Wenke
Ronel van der Walt
Ronel van der Walt deel wenke wat tot voordeel is vir elke persoon se gesondheid.
Frequently asked questions
How long is this episode of Gesondheid?
This episode is 23 minutes long.
When was this Gesondheid episode published?
This episode was published on September 2, 2020.
Can I download this Gesondheid episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.