EPISODE · Mar 20, 2024 · 25 MIN
Gesondheid 20 Maart 2024
from Gesondheid · host RSG
Wat is aflatoksien, en hoekom word so baie produkte wat verwerkte grondboontjies bevat van die winkelrakke onttrek? Hoe kan ‘n middel wat een maal ‘n jaar toegedien word, jou ‘n jaar lank teen osteoporose beskerm? Hoekom behoort ortopede alle pasiënte wat ‘n heup- of rugfraktuur opdoen sonder dat hulle in ‘n groot ongeluk was, te verwys vir osteoporose behandeling? Marí Hudson het die antwoorde gaan vind.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 20 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.