Gesondheid 20 Mei 2020 episode artwork

EPISODE · May 20, 2020 · 24 MIN

Gesondheid 20 Mei 2020

from Gesondheid · host RSG

Hoe veilig is dit vir dokters en nie-COVID-pasiënte in hospitale? Is dit veilig vir chirurge om met nie-N95-maskers te opereer? Hoe lank word waglyste vir operasies omdat so baie operasies buiten noodgevalle feitlik stilstaan, terwyl sommige hospitale byna leeg staan? Is die klem op COVID-19 oordrewe? Wat van alle ander siektes buiten COVID-19? Het ons al meer inligting om beter voorspellings te maak? Marí Hudson probeer antwoorde op die vrae vind. Sy gesels met die verteenwoordiger van dokters in Suid-Afrika en met die verteenwoordiger van alle chirurge in die land.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 20, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 20 Mei 2020

0:00 24:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on May 20, 2020.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!