EPISODE · Nov 20, 2019 · 23 MIN
Gesondheid 20 November 2019
from Gesondheid · host RSG
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly, en dit is inderwaarheid die laatstadium van ystertekort. Moegheid, geheueprobleme en voedsel “cravings' is van die tipiese simptome van 'n ystertekort. Wat is die oorsake daarvan, waarom moet dit behandel word, en watter ystermiddels werk die beste? Marí Hudson gesels met 'n kliniese hematoloog oor ystertekort en die behandeling daarvan.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 20 November 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.