EPISODE · Feb 21, 2024 · 23 MIN
Gesondheid 21 Februarie 2024
from Gesondheid · host RSG
Kragklap-kompetisies is baie gewild in Amerika. In Suid-Afrika het dit ook posgevat, met mans en vroue wat deelneem. Die deelnemers staan doodstil sodat die teenstander hom of haar op die wang kan moker met ‘n kragtige plathand-klap. Wat gebeur met die brein as die kragklap die kop tref? Rugby probeer harsingskudding voorkom, en kragklap-kompetisies probeer harsingskudding veroorsaak. Mari Hudson gesels met ‘n sportgeneeskundige.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 21 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.