EPISODE · Oct 21, 2020 · 29 MIN
Gesondheid 21 Oktober 2020
from Gesondheid · host RSG
Oorgewig mense (en dit is byna die helfte van alle volwassenes in Suid-Afrika) gryp dikwels na kitsoplossings om gewig te verloor. Daar is baie maermaak-planne, dikwels baie duur, wat deur desperate mense aangegryp word. Is dit foefies, of werk dit? En as dit help, op grond van watter wetenskaplike beginsels? Hoe moet ’n mens weet wat werk? Marí Hudson praat hieroor met prof. Tess van der Merwe, 'n endokrinoloog en kenner op die gebied van vetsug en die behandeling daarvan.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 21 Oktober 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.