EPISODE · Sep 21, 2022 · 22 MIN
Gesondheid 21 September 2022
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet dat as ’n weerligstraal jou tref, of jy aan ‘n hoogspanningskabel raak, die straal eers binne-in jou lyf rondbons en skade veroorsaak voordat dit jou lyf verlaat? In ons gesprek oor ernstige brandwonde kyk ons na die klassifikasie van brandwonde, hoekom dit so pynlik is, veloorplantings, velkwekings, longskade en besef ons ook dat nie alle pasiënte gered word nie. Mari Hudson gesels met die hoof van ’n spesialis-brandwondeenheid.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 21 September 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.