EPISODE · Apr 22, 2020 · 19 MIN
Gesondheid 22 April 2020
from Gesondheid · host RSG
Ná 'n maand in inperking, speel jou gemoed waarskynlik ook parte. Hoe weet 'n mens of die benoude gevoel oor jou bors asma, 'n hartaanval, COVID-19 of angstigheid oor jou inperking is nie? En wat van depressie? Sosiale inperking en fisieke afstandelikheid is nie normaal nie, en eis sy tol op jou geestesgesondheid. Marí Hudson gesels met 'n psigiater oor die effek van die COVID-19 inperking op jou gemoed.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 22 April 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.