Gesondheid 22 Julie 2020 episode artwork

EPISODE · Jul 22, 2020 · 25 MIN

Gesondheid 22 Julie 2020

from Gesondheid · host RSG

Die nuwe Coronavirus is 'n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe, bloedstolling en die senustelsel, verkeie ander organe en stelsels aantas. Dis veral die virus se uitwerking op die pankreas, tiroïed en hipofise wat dokters laat dink, en moontlik verklaar waarom mense wat oorgewig is en diabetes het, makliker ernstig siek word. Marí Hudson praat met prof. Tess van der Merwe, 'n endokrinoloog, oor die uitwerking van Covid op die organe, en hoe dit plaasvind.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 22, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 22 Julie 2020

0:00 25:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on July 22, 2020.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!