EPISODE · Oct 23, 2019 · 27 MIN
Gesondheid 23 Oktober 2019
from Gesondheid · host RSG
Die diagnose, klassifisering en behandeling van kanker het die afgelope dekade baie verander omdat navorsing meer insigte gebring het. Wat gebeur as jy pas gediagnoseer is met borskanker? Het jy genoeg tyd dat jou behandeling goed beplan kan word? Watter rol speel genetiese toetse? Hoe beïnvloed die soort en stadium van borskanker jou behandeling en prognose? Wanneer is die beste tyd vit 'n borsrekonstruksie? Marí Hudson praat met 'n borskanker-chirurg oor al die aspekte.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 23 Oktober 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.