Gesondheid 23 September 2020 episode artwork

EPISODE · Sep 23, 2020 · 28 MIN

Gesondheid 23 September 2020

from Gesondheid · host RSG

Is die sluipmoord op 'n Gautengse narkotiseur, selfs nadat 'n nadoodse verslag hom van enige blaam aan die dood van 'n kind onthef het, 'n aanduiding van wat op 'n dokter wag wat 'n pasiënt verloor? Is dokters Cowboys wat mekaar beskerm? Is hulle oorlaai? Is alle 'onverwagse” pasiëntsterftes die dokter se skuld? Waarom is die Gesondheidsberoepsraad so disfunksioneel? Wat is die gevolge van die sluipmoord, en hoe kan die kwessies opgelos word om goeie gesondheidsorg te verseker, of is dit te laat?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 23, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 23 September 2020

0:00 28:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 28 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on September 23, 2020.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!